Black First Land First sing ‘Kill the boer’ by #RupertMustFall-optog

Sowat 20 tot 30 lede van Black First Land First (BFLF) het teen 09:30 by die parkeerterrein oorkant die BFLF bymekaar gekom vir hul #RupertMustFall-optog. Betogers van BFLF, die ANC-jeugliga en MK-veterane hou Donderdag ’n optog na Remgro se kantore om ’n memorandum aan Johann Rupert te oorhandig. Hulle is ontevrede oor Rupert, voorsitter van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC-jeug sê ‘arrogante gronddief’ #RupertMustFall

Die ANC-jeugliga in die Wes-Kaap gaan Vrydag by Remgro se kantore in Stellenbosch betoog om sy afkeer oor Johann Rupert, voorsitter van die maatskappy, se onlangse aanmerking oor radikale ekonomiese transformasie te kenne te gee. Die jeugliga is woedend oor Rupert se aanmerking op Remgro se jaarvergadering in Switserland dat radikale ekonomiese transformasie net ’n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!