Frankfort-boer in waakeenheid ná aanval op sy plaas in Frankfort-distrik

Johnny Muller (45), die Vrystaatse boer wat Sondag in die vroeë oggendure op sy plaas in die Frankfort-distrik in die kop geskiet is, kan reeds met sy naasbestaandes praat en onthou wat tydens die aanval gebeur het. Dalene Muller, Johnny se vrou, het Maandag aan Maroela Media gesê dit gaan onder omstandighede goed met Johnny. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!