Topbestuurder van SAID geskors oor R1 m. – kry bonus van R930 000

‘n Topbestuurder by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) wat vir byna ’n jaar lank geskors was weens ’n ondersoek dat meer as R1 miljoen onregmatig in sy persoonlike bankrekening inbetaal is, het ’n bonus van R930 000 gekry. Dit is in die SAID se jaarverslag vir die 2016-’17-boekjaar bekend gemaak wat Woensdag by die parlement ingedien […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAID en Makwakwa se dissiplinêre verslag

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) moet hul besluit, om nie ‘n verslag van dissiplinêre optrede teen Jonas Makwakwa bekend te maak nie, regstegnies verdedig, aldus die parlement se staande komitee. SAID het Makwakwa vrygespreek van alle aanklagte teen hom nadat die regsfirma Hogan Lowells meer as R1,3 se ongewone en verdagte transaksies blootgelê het in Makwakwa […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!