Oorlog tussen DA en de Lille word al hoe smeriger selfs slaapkamerpraatjies word nou onthul

Die oorlog tussen die DA en Patricia de Lille, afgedankte burgemeester van Kaapstad, raak al hoe smeriger, met beskuldigings van slaapkamerpraatjies, rassisme, seksisme en boelietaktiek.

De Lille word daarvan beskuldig dat sy gesê het ’n bewering teen haar (De Lille) het onder die kussingsloop van Xanthea Limberg en JP Smith, albei lede van die nou ontbinde burgemeesterskomitee van die Kaapstad-metroraad, uitgebroei.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA besig on na alle kante toe uitmekaar te val

Dat daar groot probleme in die DA is, behoort teen hierdie tyd vir niemand meer ‘n geheim te wees nie. Inderdaad wil dit lyk asof die DA besig is om na alle kante toe uitmekaar te val. Vroeër vanjaar het Mmusi Maimane vir Helen Zille geskors oor ‘n twiet wat sy gemaak het waarvan hy […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!