Malema se redes oor hoekom Afrikaans moet val

Vir 100 jaar is Afrikaans en die kultuur wat die taal met hom saamdra ten koste van etnies swart Suid-Afrikaners se moedertale en kulture uitgebou en beskerm. Afrikaans as onderrigtaal is ook aan swart hoërskoolleerlinge opgedwing, wat hulle in 1976 daarteen verset en in bloed vir dié verset betaal het. Die enigste manier om dié […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Malema: As boere wéér betoog, sal EFF hulle ‘ontmoet’

Julius Malema het Donderdagmiddag uitgevaar teen die betogings wat op Swart Maandag plaasgevind het. Malema het saam met EFF-lede deelgeneem aan ’n betoging voor die Israelse ambassade in Pretoria teen die “kaping van Palestina”. “Bevry die mense van Palestina,” het die leier van die EFF gesê. “Dit is nonsens wat wit Afrikaners Maandag aangevang het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Malema terug in die hof nadat hy sy ondersteuners aangemoedig het om grond onwettig te beset

EFF-leier Julius Malema sal Vrydag na verwagting in die Bloemfontein-landdroshof verskyn op aanklagte van die oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste nadat hy sy ondersteuners aangemoedig het om grond onwettig te beset. Malema het in 2014, op ʼn EFF-verkiesingskonferensie in Bloemfontein, aan EFF-lede gesê hulle moet grond beset. Nadat Malema verlede jaar op hierdie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Malema se optrede maak die ANC bekommerd

Lede van die parlement wat die ANC verteenwoordig, is bang vir Julius Malema en sy 24 parlementslede, en vra nou beskerming, sê die speaker, Baleka Mbete. Baleka het die opmerking gister gemaak wat nou blykbaar verwys is om ’n reëlings komitee te vestig wat na die veiligheid van lede moet omsien. Haar opmerking is gemaak […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF, Malema moet opdok, sê hooggeregshof na uitspraak

Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag beslis die EFF en sy leier, Julius Malema, moet aanspreeklik gehou word vir die regskostes van ʼn hofaansoek om ʼn interdik te bekom wat die party en Malema verbied om die publiek aan te hits om onwettig grond te gryp of te betree. AfriSake en AfriForum het in Maart […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Malema: “Afrikaans gebruik word om wit heerskappy in Suid-Afrika te laat voortbestaan”

Julius Malema se uitlating by die gradeplegtigheid waar hy ’n honneursgraad in filosofie ontvang het dat “Afrikaans gebruik word om wit heerskappy in Suid-Afrika te laat voortbestaan”, is ’n tipiese Malema rassehaat-uitspraak. Die HNP se hoofsekretaris, mnr. Louis van der Schyff, sê Malema is reg dat Afrikaans ’n Witmanstaal is, maar daar is geen manier […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!