ANC Jeugliga president volg in Zuma se voetspore

ANC Jeugliga president, Collen Maine, het ‘n half miljoen rand “skenking” ontvang van ‘n steenkoolmaatskappy nadat hy belowe het dat hy ‘n politieke oplossing sal vind wat sal verhoed dat Eskom hul kontrak met die maatskappy gaan beëindig. Die maatskappy, Just Coal, is volgens hul biljoenêr baas, Joe Singh, geforseer om donasies aan Gauteng politici […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!