Suid-Afrikaanse Strafregstelsel laat landsburgers in die steek

Suid-Afrika se strafregstelsel laat die mense van die land klaaglik in die steek, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het in ʼn parlementêre debat oor die effektiwiteit van Suid-Afrika se strafregstelsel gesê ʼn bevoegde kommissaris uit die geledere van die polisie en die verwydering van die vrot appels uit sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!