Lede van kabinet druip en kry rommelstatus

Aan die einde van die jaar het dit gewoonte geword dat opposisiepartye die verskillende ministers in die kabinet beoordeel en dan ‘n simbool toeken, Die DA het in sy beoordeling sekere ministers nog redelik goed laat lyk. Die Vryheidsfront Plus het in die evaluering van die ministers vir die 2017-jaar besluit om al die lede […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA Kommunistiese Party raak nou regtig gatvol vir Zuma

Die SA Kommunistiese Party (SAKP) het ‘n beroep op die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se hoof, Shaun Abrahams, en sy departement gedoen om Zuma aan te kla op die meer as 700 klagtes van bedrog. Hulle het verder ‘n beroep op die ANC gedoen om Zuma af te dank. Volgens die SAKP het Zuma se erkenning […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Polisie is besig om winde te sluk oor Grace, hoekom is ons Polisie so traag.

Weersprekende uitlatings van die polisie maak dat die Grace Mugabe sage soos ‘n televisie sepie klink. Eers word verklaar dat sy nie gearresteer is as gevolg van haar “status”, maar kort daarna word ‘n “rooi waarskuwing” uitgestuur na alle grensposte om te voorkom dat sy nie die land verlaat nie. Die kabinet swyg ook in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

KAN ‘N WANTROUEMOSIE IN ZUMA HIERDIE KEER SLAAG?

Eerskomende Vrydag trek almal landwyd swart aan en hou optogte teen Zuma. Die DA se Mmusi Maimane hou koorsagtig vergadering met opposisiepartye om steun te werf vir ‘n wantrouemosie in Zuma en om te probeer om hom in ‘n staat van beskuldiging te stel. Wat beteken dit? Daar is drie moontlikhede: 1) ‘n Mosie van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!