Sokker ondersteuners vertrap mekaar weer by sokker met fopkaartjies

Suid-Afrika is nie net die bestemming van reënboog-fopnuus nie, maar ook fopkaartjies vir  sokkerwedstryde in Johannesburg. Saterdag het nog ‘n dodelike stormloop by die FNB-stadion tot gevolg gehad. Twee mense is doodgestrap en ‘n ander persoon is kritiek toe aanhangers ‘n hek tydens die Carling Black Label Cup wedstryd tussen die land se twee gunsteling […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!