Eens vooraanstaande akademiese hospitaal, Kalafong val uitmekaar

Die krisis by die eens vooraanstaande akademiese hospitaal, Kalafong, is besig om daagliks te verdiep as gevolg van ‘n skynbaar ooglopende bestuursprobleem. Behalwe dat die infrastruktuur in duie stort met uitgerukte wasbakke, moet die jong dokters wat hulle verpligte gemeenskapstyd daar moet doen, alles self doen, want die susters weier om take wat hulle gewoonlik […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hospitaalmoorde: die versteekte volksmoord met meer slagoffers as plaasmoorde

Ons kyk weer na die haglike omstandighede wat steeds in Hospitale heers asook die onluste in die Land en Plaas aanvalle en Moorde. Die situasie raak al erger niks verbeter nie VolksMoord in Staats Hospitale Poste  op Facebook 1.      Marie Smit August 30 at 12:07pm Hallo almal ek wil ook net se Helen Joseph is n patetiese hospital, my […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!