Pa onderhandel met kapers om kleuter uit die kar te kry

‘n 45-Jarige man moes Sondagoggend met kapers onderhandel om sy vier-jarige seuntjie uit sy voertuig te kry voordat die booswigte met sy motor vort is.

Die man, wat ’n inwoner van Benoni is, het ongeveer 9vm sy twee jong seuns (vier en vyf jaar) by ’n huis in Sunair Park gaan oplaai.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kapers slaan op vlug toe eienaar terugveg

‘n Man van Port Elizabeth het Dinsdagaand daarin geslaag om kapers af te skrik toe hy een van hulle uit sy bewegende motor gestoot het. Die man (62) en sy vrou het omstreeks 19:15 by hul huis in Kabegapark stilgehou. Hy het blykbaar gesukkel om sy motorhuis se deur oop te sluit, toe twee mans […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!