Boere loop deur onder kapings in Gauteng Provinsie

Boere wat produkte met vragmotors in Gauteng vervoer, moet op die uitkyk wees vir misdadigers wat vragmotors moontlik kan kaap. In een van ’n oënskynlike vlaag vragmotorkapings in Gauteng, is ’n vragmotor van die Beerseun Boerdery in Ofcolaco, Limpopo, opgespoor met die hulp van sosiale media. Volgens mnr. Kobus de Beer, mede-eienaar van Beerseun Boerdery, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!