Sekte in Oos-Kaap verantwoordelik vir slagting van polisiemanne by Ngcobo

Die sekte wat na bewering verantwoordelik was vir die afmaai van ’n hele polisiekantoor in die Oos-Kaap het meer as 100 “seksslawe” by hul skuilplek aangehou.

Meisies van so jonk as 12 en pap babas is ook by die wegkruipplek van die Mancobo Seven Angels Ministry gevind.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Omstrede ‘Doom-profeet’ gedoem

Lethebo Rabalago (26), die omstrede “Doom-profeet”, het op Vrydag 9 Februarie in die hof in Mookgophong verskyn.

Rabalago is skuldig bevind op vier klagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Hy is ook skuldig bevind op die oortreding van die Landbouwet.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding? Tensy jy onderdrukking van minderhede ondersteun?

Ja, Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding nie? Tensy jy swart oorheersing en onderdrukking van minderhede ondersteun? Terwyl almal op die anti-Zuma wa spring en hom nou blameer vir alles wat verkeerd is in SA, en daar is baie, en wat verkeerd is in hul lewens, moet ons dalk wonder of […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die aarde behoort aan die Here

Daar heers groot wanopvattings oor eiendomsreg. Hierdie opvattings staan ook lynreg teenoor mekaar en is onversoenbaar. Die verskillende beskouings oor eiendomsreg het al in die verlede tot groot oorloë gelei en ook tot volksmoorde. Ons het in die afgelope eeu gesien hoe Kommuniste miljoene mense uitmoor om hulle grond af te neem. Die ergste menseslagtings […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kook die Paddas al in Suid Afrika?

Waar is al die Common Sense Blomme heen? Common sense is n blommetjie wat nie in elke ou se tuintjie groei nie, inteendeel, as ek sien hoe maklik koop ons in op propoganda dink ek die ou plantjie is heeltemal aan uitsterf. ‘n Mal ou staan tog nie net een oggend op met n bee […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!