Zuma se kolossale neef verdwyn soos ’n groot speld

Die kolossale Khulubuse Zuma het klaarblyklik soos ’n speld in ’n hooimied verdwyn, maar Rapport kon vasstel hy sit in die Oos-Kaap. Die hele wêreld soek na hom om ’n sekwestrasieaansoek aan hom te bestel te midde van berigte dat hy na Dubai wil uitwyk. Khulubuse Zuma. Hy het die laaste paar weke kat en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!