Terror Lekota word nou as ‘n nuwe messias beskou met sy toenemende weerstand teen grond onteiening en korrupsie en probeer nou wit kiesers werf vir komende verkiesing

Suid-Afrikaners kan glo volgende jaar stem sonder adres! – Wonder hoeveel onwettige kiesers gaan nou oor die landsgrense ingesmokkel word om die ANC se kiesersgetalle op te stoot?

Oos-Transvaal verkiesingsveldtog: Stem ANC en jy kry ’n huis, en in een geval is sommer ‘n bed, toilet en stoof ook belowe

Zuma sê: ‘As jy nie ANC stem, sal land weggevat word’

Gemeenskapsleiers in Khayelitsha sê openlik dat hulle nie die DA daar soek

Voor verkiesing sal Zuma-faksie binne ANC bevoordeel en versterk verklaar VF Plus