Egpaar op kleinhoewe aangeval in Muldersdrift aan die Wes-Rand

Die polisie is op soek na drie verdagtes in ’n saak van huisroof nadat ’n egpaar Woensdagnag op hul kleinhoewe in Muldersdrift aan die Wes-Rand aangeval is. Ao. David Masedi, polisiewoordvoerder, sê die egpaar het wakker geword met drie mans wat langs hul bed staan. Die mans het aangedring dat hulle geld, vuurwapens en selfone […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Twee slagoffers beseer tydens twee afsonderlike kleinhoewe-aanvalle in Suid-Afrika

Twee afsonderlike kleinhoewe-aanvalle het hulle Dinsdag in Noordwes en Gauteng afgespeel. Die eerste aanval het noord van Potchefstroom in die Rysmierbult-omgewing langs die R501 plaasgevind. Kapt. Amanda Funani, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê ʼn man en vrou het in hul huis televisie gekyk toe hul honde omstreeks 21:15 op die kleinhoewe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Landbou organisasie TLU reik waarskuwing uit ná 5 aanvalle in een naweek

Die landbou-organisasie TLU SA het Sondagaand mense op plase en kleinhoewes gemaan om hul veiligheid op te skerp en altyd op hul hoede wees vir moontlike aanvalle. Dit kom nadat daar sowat vyf aanvalle oor die naweek plaasgevind het. Vier mense is in die aanvalle dood. Henry Geldenhuys, voorsitter van die veiligheids­komitee van TLU SA, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!