Verkragter in Kleinskool word gedood nadat gemeenskap hom in die hande kry

Ja, ek rape’ toe sterf hy -Gisteroggend het dinge lelik en vinnig skeefgeloop toe die gemeenskap die man, wat bekend is as “Ace”, met groot klippe gegooi het. Binne minute was sy kop en klere bedek met bloed en selfs aunties met stokke het hom agterna gejaag. “Brand hom! Hy ­verdien dit!” het iemand toe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!