Lae gemene luis – Pa wat kind van dak gooi, hoef nie borg te betaal

Die man wat sy eenjarige kind van ’n sinkhuis se dak in Port Elizabeth gegooi het, is Maandag op waarskuwing uit aanhouding vrygelaat.

Mthobeki Katali (38) het op 12 April met sy kind op die huis se dak in die informele nedersetting Joe Slovo gestaan in ’n poging om die Nelson Mandelabaai-metro te probeer keer om sy huis te sloop.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pa onderhandel met kapers om kleuter uit die kar te kry

‘n 45-Jarige man moes Sondagoggend met kapers onderhandel om sy vier-jarige seuntjie uit sy voertuig te kry voordat die booswigte met sy motor vort is.

Die man, wat ’n inwoner van Benoni is, het ongeveer 9vm sy twee jong seuns (vier en vyf jaar) by ’n huis in Sunair Park gaan oplaai.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vark !!! – Pa gooi baba van plakkershut dak om sloping te voorkom

‘n Man van Port Elizabeth is gister in hegtenis geneem nadat hy sy kind van sy plakkershut se dak se dak afgegooi het om te voorkom dat sy woning gesloop word.

Die gru-toneel het homself gister in Joe Slovo se informele nedersetting afgespeel waar die polisie en metropolisie sowel as lede van die munisipaliteit, huise op munisipale grond gesloop het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Driejarige Kleuter van Brakpan tydens gewapende huisroof geskiet

ʼn Driejarige seun is Woensdagoggend tydens ʼn huisroof in Brakpan aan die Oos-Rand geskiet. Kapt. Pearl van Staad, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê die kleuter en sy ouers het vermoedelik in die hoofslaapkamer van die huis geslaap toe die voorval gebeur het. Die man het omstreeks 02:00 wakker geskrik van die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BEKENDE KLEUTERSKOOL IN NOORDWES STAAR KLAGTES VAN MISHANDELING IN DIE GESIG NA KLEUTER MET TUINSLANG SKOONGESPUIT IS

Childline in Noordwes gaan volgende week ondersoek instel by ’n kleuterskool in Rustenburg waar ’n driejarige seuntjie glo op ’n yskoue dag kaal uitgetrek en in die tuin met koue water uit ’n tuinslang skoongespuit is. “Ek huil al vir twee dae,” het die seuntjie se ma Woensdag gesê. “Dit was onaanvaarbaar en ons oorweeg […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!