TLU SA – Boere sal self oor hulle grond besluit

Die boere, wat hulle grond al vir eeue wettig besit, sal self besluit oor die status van hulle grond, en raak nou moeg daarvoor dat ander rolspelers buite die landboubedryf voorskriftelik probeer wees oor wat met boere se grond moet gebeur, of wat boere met hulle grond wil doen.

Daarom sal geen voorstel of gepoogde ooreenkoms wettig of aanvaarbaar wees as boere nie self, en in besonder die hoofrolspeler, is sodanige gesprek is nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jongboere in ons land beplan ‘n konferensie om te besin oor toekoms

TLU SA se jongboere hou eersdaags weer hulle konferensie onder die tema: “Wat hou die toekoms vir die volgende generasie in?”

Die konferensie vind plaas by Lezar Opstal net buite Heidelberg in Gauteng op 15 Maart 2018.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Cyril kry steun van die Noord-Kaapse mense

Die eerste provinsie wat hul steun aan Cyril Ramaphosa gegee het om Zuma te vervang is die Noord-Kaap. Intussen het Bheki Cele, afgedankte polisie kommissaris en deesdae adjunkminister, in Durban gesê dat hy ‘n boodskap ontvang het wat planne bevat om Ramaphosa uit sy kabinetsposisie te verwyder. Dit sal blykbaar chaos veroorsaak wat die Desember […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!