Vuurwapeneienaars wat nie betyds aansoek gedoen het om hul wapenlisensies te hernu nie, moet vuurwapens by die polisie gaan inhandig

Meer as 400 000 vuurwapen eienaars wat nie betyds aansoek gedoen het vir die hernuwing van hul vuurwapen lisensies nie, is nou onwettige vuurwapen eienaars en sal hul wapens by die polisie moet gaan inhandig.

Dit volg na die Konstitusionele Hof ‘n appèl van die Minister van Veiligheid en Sekuriteit gehandhaaf het en ‘n hooggeregshof bevel tersyde gestel het wat twee afdelings van die vuurwapenwet konstitusioneel ongeldig verklaar het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Strydliedere soos ““Kill the boer” onder vergrootglas by Konstitusionele Hof

Nege werkers is afgedank na ‘n onwettige staking waarin hul deelgeneem het en die slagspreuk “Kill the boer” gesing het.

Die voorval het reeds in Mei 2013 plaasgevind toe die firma Duncanmec tydens ‘n interne verhoor hulle skuldig bevind het en gemeld het dat die verhouding werknemer/werkgewer onherstelbaar was.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sassa onder vuur by Konstitusionele Hof

Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) is onder skoot gebring omdat die Konstitusionele Hof nie voldoende verduidelik het waarom dit tot die laaste uur gewag het voordat ‘n verlenging van die ongeldige Kontantbetaalmeesterdienskontrak (CPS) aangevra is nie.

Sassa wil sy kontrak met CPS verleng, om sosiale toelaes vir nog ses maande te versprei.

“My punt is eenvoudig; as jy alreeds in Desember weet dat jy ‘n verlenging benodig, hoekom wag tot Februarie voordat jy hierdie hof nader? “het mnr. Mogoeng Mogoeng, hoofregter, gevra.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Na aanleiding van die gebeure die afgelope tyd kan ons net vra, is Zuma regtig uit?

‘n Parlementêre subkomitee gaan die week vergader om prosedures op te stel om dele van die parlementêre reëls te verander om ‘n president te verwyder. Die voorstel sal dan ter tafel gelê word in die parlement vir bespreking. Dit volg nadat die konstitusionele hof die parlement ses maande tyd gegun het om meganismes in plek […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!