Boere-konvooi wil N1 tot stilstand bring ter herinnering aan vermoorde boere in SA

Boere wil Maandag in ’n konvooi die pad van Klapmuts tot Kaapstad tot stilstand bring ter herinnering aan die boere wat in Suid-Afrika vermoor is. ’n Facebookgroep wat reeds 1 300 mense se belangstelling getrek het, doen ’n beroep op boere om in ’n konvooi van Kanonkop by Stellenbosch tot Kaapstad te beweeg om teen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!