Gradeerders deel ‘n hele paar dwarsklappe uit na kragvoorsiener Eskom

Eskom was reeds op rommelstatus, maar is dieper in rommel in afgegradeer. Moody’s Investors Service het Eskom met een vlak afgegradeer en waarsku dat dit op hersiening is vir selfs ’n verdere afgradering. Eskom was reeds op twee vlakke onder beleggingsgraad, op Ba2, en word afgegradeer tot Ba3. Nog een afgradering sal Eskom se gradering […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eskom kort glo 9000 stoele teen ‘n bedrag van R100 miljoen – wat ‘n buitensporige aankope

Dit blyk asof Eskom se treurmare nie einde het nie. Stoele ter waarde van R100 miljoen moet aangekoop word vir kantore en besoekers. Die kragvoorsiener het aansoek gedoen by tesourie vir die goedkeuring van ‘n verdere R24 miljoen vir die aankoop van net oor die 9 000 stoele! Nadat tesourie onraad vermoed het, is ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eskom word soos spaza-winkel bedryf – Jy betaal Guptas deur elektrisiteit

Dit kan nie langer geduld word dat die Guptas Eskom soos hul eie spaza-winkel bedryf nie en ʼn moratorium moet op alle kragverhogings geplaas word totdat ʼn behoorlike strafregtelike ondersoek na die nes van korrupsie en bedrog by die kragvoorsiener gedoen is, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. In die jongste verwikkeling […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!