Dokter verkrag vrou na bewering by hospitaal

Dr. Gwen Ramokgopa, Gautengse LUR vir gesondheid, sê sy is geskok en hartseer oor bewerings dat ’n dokter Maandag by die Yusuf Dadoo-hospitaal in Krugersdorp ’n 24-jarige vrou verkrag het.

Die bestuur van die hospitaal het onmiddellik nadat die voorval onder hulle aandag gebring is, hulp aan die slagoffer gebied.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid-Afrikaanse Weerdiens bevestig die storm wat verwoesting saai was tornado

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het bevestig die storm wat groot dele van Johannesburg, Krugersdorp en Mpumalanga Maandag getref het was inderdaad ’n tornado. “Ons het foto’s en berigte ontvang van ’n tregterwolk wat vanuit die stormstelsel ontstaan het. Dié wolk het aan die grond geraak met sterk wind, dus word dit as ’n tornado geklassifiseer,” […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!