Hier kom nog groot moeilikheid – Zoeloes is boos oor swart eiendom wat na staat moet gaan

Dit is nie onteiening sonder vergoeding wat die Zoeloes in KwaZulu-Natal kwaad maak nie – eerder die EFF se eis dat grond wat reeds in swart besit is aan die staat teruggegee moet word.

’n Senior IVP-leier het Donderdag ná ’n mediakonferensie van die EFF gesê Julius Malema, EFF-leier, praat “nonsens”.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Toilet debakel in Durban – meer as R36 Miljoen verdwyn vir rioolstelsel

‘n Verslag wat gelek is dui daarop dat meer as R36 miljoen in die rioolstelsel van Durban en omliggende dele “verdwyn” het.

Twee senior amptenare in die eThekwini munisipaliteit het betalings gemagtig vir die vooraf betaling aan vier maatskappye wat toilet fasiliteite aan die verarmde gemeenskappe sou voorsien.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Durbanse Universiteit van Tegnologie voortaan dalk gesluit

Die bestuur van die Durbanse Universiteit van Tegnologie het gewaarsku dat die 2018 akademiese jaar dalk iets van die verlede kan wees indien die salaris kwessie van personeel nie spoedig opgelos word nie.

Personeel eis ‘n 10% verhoging, R400 behuisingstoelaag en ‘n R9 000 eenmalige bonus.  Dit sal die universiteit R 62 miljoen kos.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Natal nie reg vir skooljaar – ‘n simptoom van ‘n “skroot regering

Natalse skole het nog nie boeke ontvang nie en die nuwe skooljaar is voor die deur. Vorige Model C skole moet nog fondse ontvang van die departement om boeke aan te koop en dit is nog nie gedoen nie. Graad R onderwysers wag nog vir hul 2016 salarisaanpasings en sekere onderwysers is nog nie ontplooi […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Rowers dreig om vyfjarige meisie in oond te druk tydens huisrooftog

Vier booswigte het ’n gesin gedreig om ’n vyfjarige kleuter in die oond te druk as die gesin nie hul versoek gehoorsaam om waarde volle items aan hulle te oorhandig tydens ’n huisrooftog nie. Die voorval het afgespeel Dinsdag oggend omstreeks 08:45 in Old Inandaweg in Verulam in KwaZulu-Natal. Volgens ’n verklaring van Reaction Unit […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Prokureur wat eie dood vervals word uitgevang

ʼn Voormalige prokureur van Vryheid in KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy eie dood vervals het as deel van beweerde versekeringsbedrog. Kapt. Nqobile Gwala, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media bevestig ʼn 34-jarige man en 25-jarige vrou is vandeesweek in Durban in hegtenis geneem in verband met beweerde versekeringsbedrog […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

KwaZulu-Natal se hoof van Departement van Gesondheid bedank

Dr. Sifiso Mtshali, die hoof van Natal Gesondheid, het bedank nadat hy geskors is deur die Natalse premier, Willies Mchynu. Bewerings word gemaak dat die onkologie apparaat in Addington hospitaal “herstel” is maar dat daar ongerymdhede en onwettige herstel plaasgevind het. Deur: Die Vryburger
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

27 ‘veediewe’ in KwaZulu-Natal vasgetrek

Altesaam 27 verdagtes is in net meer as ʼn week in verband met veediefstal-sake in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem. Lt.kol. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het gesê die polisie het van 19 tot 28 November operasies in die Madadeni-, Utrecht-, Dannhauser-, Dundee-, Ekuvukeni- en Charlestown-gebied gedoen om die vlaag veediefstal in die provinsie hok […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tienerseuns vas ná plaasaanval in Mooirivier-omgewing in KZN

Vier verdagtes, tussen 14 en 18 jaar oud, is in hegtenis geneem nadat ʼn 65-jarige boer Sondagmiddag in die Mooirivier-omgewing in KwaZulu-Natal aangeval en aangerand is. Nick Dollman, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die voorval het omstreeks 16:30 op ʼn grondpad sowat 2 km van die man se plaas af plaasgevind. “Volgens inligting van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Man vermoor in plaasaanval by Vryheid

’n Man is Saterdagaand net na 22:00 in ’n plaasaanval buite Vryheid in KwaZulu-Natal doodgeskiet. ’n Verdagte is ook reeds vasgetrek, sê Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid. Die naam van die slagoffer is nog nie bekend gemaak nie. “Die verdagtes het te voet gevlug, maar te danke aan die Vryheid-buurtwag wat blitsig opgetree […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Apartheid geblameer vir politieke moorde in KwaZulu-Natal

Volgens die ANC se voorsitter in Natal, Sihle Zikalala, moet die geweld en dood van politieke figure in die provinsie die afgelope tyd, toegeskryf word aan apartheidsera operateurs. Volgens hom is die onderdrukking van Afrikane in die vorige era nou die gevolg dat swart op swart geweld plaasvind. Weer word ‘n sogenaamde “derdemag” ingesleep wat […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kannibaal: ‘Ek is moeg van mensvleis eet’ – Hoe siek is dit net nie?

Vier vermeende kannibale het Maandag in die landdroshof in Estcourt, KwaZulu-Natal, verskyn op voorlopige aanklagte van moord en die besit van menslike oorskot. Hulle bly in polisieaanhouding tot die saak op Maandag 28 Augustus hervat, wanneer hulle na verwagting formeel om borgtog aansoek sal doen. Lt.kol. Thulane Zwane, provinsiale polisiewoordvoerder, het by navraag gesê die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!