Tornado oor groot dele van die Wes-Rand saai verwoesting

Tonele wat Suid-Afrikaners gewoonlik net op televisie sien, het sedert Maandagmiddag in Johannesburg afgespeel. Carien Grobler, redaksielid van Netwerk24 wat aan die Wes-Rand woon, gee haar indrukke nadat ’n tornado oor groot dele van die stad verwoesting gesaai het. Ons het geweet swaar weer is op pad. Hael, het die weerkantoor gesê. Die swart wolke […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!