Ons gaan die land vat met alles daarin!

En julle gaan teen ‘n loop vas kyk met alles daarin – hoe klink dit vir jou.. Wit mense moenie dink die EFF het vergeet van die grondkwessie nie, het die EFF-leier, Julius Malema, gister in ’n stampvol saal van die Universiteit van Pretoria se Mamelodi-kampus gesê. “Die wit minderheid klap hande terwyl die EFF […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grondhervormingsprojekte in SA ‘n totale ramp! Spogplaase word bouvalle.

Verhongerde varke, plakkershutte tussen die kniehoogte gras en ’n stukkende windpomp by die ­boorgat. Dit is al wat oorgebly het op die spogplaas Shepstone naby Lothair in Mpumalanga nadat die staat dit by die oorspronklike eienaar gekoop het en dele daarvan aan begunstigdes van ’n grondhervormingsprojek verhuur het. Daarom het departement van landelike ontwikkeling en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afriforum skrik wakker en erken die Rooi Gevaar se Geheime Kommunistiese 10 Punt Plan. Word landelike Kampusse aspris afgebrand?

Afriforum skrik wakker en erken die Rooi Gevaar se Geheime Kommunistiese 10 Punt Plan. Word landelike Kampusse aspris afgebrand om politieke sentralisme en engels gedrewe linkse oorheersing en volksmoord manipuleer? Soos ons nog altyd gesê het, die Rooi Gevaar bestaan en is sterker as ooit. Afriforum se oë het nou oopgegaan oor die Rooi Gevaar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hits die ANC Misdaad en Korrupsie Sindikaat die Vlamme van Volksmoord aan?

Volksmoord en Korrupsie is vanaand onder die soeklig en ons kyk weer na die nuus dat 50% van ‘n plaas aan die arbeiders gegee moet word en Volksmoord en korrupsie Dinge wat deur my kop gaan is – eerstens Volksmoord Ons Kultuur en verlede word uitgewis, deur die geskiedenis wat verdraai word in ons skole en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regering het tot 31ste Mei om Boere-Afrikaner Volksraad te antwoord waarna VN genader gaan word.

Die 31ste Mei is die spertyd vir die regering om beslissend te antwoord op die Volksraad (BAV) se laaste skrywe aan hul regsverteenwoordiger. Indien die regering nie aanvaarbare gewilligheid toon om met die Volksraad in ernstige gesprek te tree ten aansien van ons volk se aandrang op selfbeskikking nie, sal die Volksraad alle gesprekke met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

2014 Swart meerderheid op Wit minderheid moorde

2014 Swart op Wit Moorde Ethnic minority: noun – a group of people with a particular race or nationality living in a country or area where most people are from a different race or nationality. White South Africans are an ethnic minority in South Africa. They are being murdered at an average rate of 18 each […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bitter koffie sonder suiker lê voor vir grondeise:

Deur: Leanne George 2014-08-30 23:15 Suid-Afrika gaan oor vier jaar nie meer genoeg suiker kan produseer nie, hoofsaaklik weens grondhervorming. “Daar is sowat 30% van suikerrietplase in KwaZulu-Natal met hangende grondeise. Weens die gepaardgaande onsekerheid herplant boere nie hul suikerriet nie. Dus neem oeste af. “Die bedryf het ondersteuning in die vorm van belegging, navorsing […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere Afrikaner Volksraad besprekings met Cyril Ramaphosa “positief”

Die Boere-Afrikanervolksraad het geen negatiwiteit oor die beginsel van selfbeskikking vir die Boere-Afrikanervolk ervaar tydens sy gesprek met waarnemende-president Cyril Ramaphosa nie. Die byna twee en ‘n half uur lange gesprek in die Uniegebou het openhartig en in goeie gees verloop. Dit was hoofsaaklik ‘n informatiewe gesprek. Opbouende vrae oor veral die uiteindelike formaat van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

FN gaan die Britse regering, die VN en EU versoek om Republiek van Stellaland te herstel

Front Nasionaal gaan die Britse regering, die VN en Europese Unie versoek om die status van die Republiek van Stellaland te herstel ingevolge hul strewe na selfbeskikking. FN tree op as fasiliteerder vir ‘n aantal organisasies wat selfbeskikking nastreef. Hannes Engelbrecht, FN-leier, sê dat Stellaland anders hanteer word as die grondeis rondom Ohrigstad wat deur die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Waar is die land van die sterre?

Front Nasionaal se voorneme om na afloop van die verkiesing op 7 Mei ‘n eis om restitusie van die ou Republiek van Stellaland in te stel, het letterlik wêreldwyd opslae gemaak. Self die invloedryke Sky News het vandag kennis geneem daarvan. Nou is die vraag: waste plek is Stellaland dan eintlik? Dié grondgebied lê wes […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!