25 miljoen hektaar landbougrond in swart boere se besit

Swart besit van landbougrond het sedert 1994 met 26,7% toegeneem. Dit blyk uit Agri Developments Solutions se nuutste oudit van oordrag van landbougrond, en bevestig TLU SA se stelling lank gelede reeds dat blankes nie meer die hoeveelheid grond besit wat die regering wil glo nie. Die grondoudit meld egter nie hoeveel grond die staat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

HNP: Plaasterrorisme is reeds ‘n noodtoestand

Die HNP het die naweek by sy 48ste jaarkongres die voortdurende moorde op ons boere en ook ander volksgenote indringend bespreek. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die aanvalle op die plase niks anders is nie as plaasterrorisme. Die herkose leier, mnr. Andries Breytenbach, het gesê dit moet beklemtoon word dat hier van ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VF Plus: Doodskis vonnis is dubbele standaarde wat rassepolarisasie in Suid-Afrika kan aanwakker

Die VF Plus is van mening dat die strawwe wat opgelê is aan twee mans in die sogenaamde ‘doodskissaak’ buitensporig is en dat dit dubbele standaarde skep wat rassepolarisasie in Suid-Afrika kan aanwakker, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald sê dit was lank reeds duidelik dat die twee mans, Theo […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gronddebat: ‘Boere te vinnig beskuldig’

“Dit is baie maklik vir iemand om op ‘n politieke platform te klim en te verkondig boere het grond gesteel. Die kwessie is baie meer ingewikkeld as dít.” Kommersiële boere is ‘n maklike teiken vir politici wat vanaf seepkiste goedkoop politieke punte in die grondhervorming-debat wil aanteken, sê me. Nompumelelo Runji, politieke ontleder. Sy was […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom: “Regering het kapitalisme die rug toegekeer.”

Die regering ondersteun nie landbou nie en erken nie landbou se taak om voedselsekerheid te handhaaf nie. Hy hou nie rekening met realiteite soos klimaatsverandering, en verkies om eerder politieke besluite te neem wat selfs nadelig vir die landbou is. Dit is die mening van mnr. Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom. Hy het gepraat by TLU […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

‘SA kan nie sonder ervare boere’ – Nhlanhla Nene, voormalige Minister van Finansies

Die landbou in Suid-Afrika het alle boere, wit én swart, nodig, sê mnr. Nhlanhla Nene, voormalige Minister van Finansies. Verskeie hooggeplaaste politici en ander leiersfigure het ’n beroep op die Regering en opkomende boere gedoen om by gevestigde boere te leer. Mnr. Nhlanhla Nene, voormalige Minister van Finansies en tans raadgewer by die Thebe-beleggingskorporasie, het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Binnekort sal ons eerder steenkool en platinum eet in plaas van mielies en aartappels.

Dit is mnr. Dricus Botha, streekverteenwoordiger van TLU SA se Noordstreek, nadat die nuwe voorgestelde watertariewe vir Limpopo aangekondig is. Daarvolgens sal die verhoging vir water wat gebruik word vir huishoudelike en industriële doeleindes, wat myne insluit 0% wees. Besproeiing se tariewe sal met 4,6 % verhoog wat, wat ‘n groot invloed op landbou sal […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer veg verbete tydens plaasaanval – toestand nog onbekend

Albert Louw is ongeveer 02:30 deur die rowers in sy huis op ‘n plaas op die R511 in De Wildt oorrompel, maar het verbete terugbaklei tot die rowers gevlug het. Louw was nog wakker aangesien daar sowat ‘n uur vroeër ‘n poging tot inbraak by die huis was. “Ongeveer 01:00 het Albert wakker geskrik van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer koelbloedig doodgeskiet terwyl hy aanvallers smeek om sy ma se lewe te spaar

Hanno Steyn (46) se moordenaars het hom doodgeskiet terwyl hy hulle gesmeek het om sy bejaarde ma nie seer te maak nie omdat sy oud en sieklik is. Steyn, wat sowat 16 km buite Lichtenburg met beeste en skape geboer het, is verlede Vrydag voor sy ma, Zachie, doodgeskiet – op haar 75ste verjaardag. Die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gelukkig is ons Boere nie in ‘n resessie nie – Mag die ANC nou hulle grondgrypery aksie stop !!

Die Suid-Afrikaanse landboubedryf was nie aandadig aan die resessie waarin die land hom tans begeef nie, en TLU SA wil die hele landboubedryf en alle boere gelukwens met die prestasie om die landbousektor te laat groei met meer as 22%, terwyl dit met die res van die land sleg gaan. Mnr. Louis Meintjes, president van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!