25 miljoen hektaar landbougrond in swart boere se besit

Swart besit van landbougrond het sedert 1994 met 26,7% toegeneem. Dit blyk uit Agri Developments Solutions se nuutste oudit van oordrag van landbougrond, en bevestig TLU SA se stelling lank gelede reeds dat blankes nie meer die hoeveelheid grond besit wat die regering wil glo nie. Die grondoudit meld egter nie hoeveel grond die staat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die mislukking van grondgryp al duideliker

Die kommunistiesgesinde regime se doelwit om meer as 2 miljoen hektaar landbougrond oor te dra aan swartmense voor die einde van 2019, is ’n onhaalbare doelwit. Die opmerking is deur ’n ekonoom van Transvaal gemaak nadat die departement ’n verslag aan die parlement voorgelê het oor grondhervorming. Kenners wys daarop dat die regime reeds met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat kan ons sê: ANC wil grondgrypprogram versnel

Die Grondwaardeerder–generaal wat deur die ANC regime aangestel is, het klaarblyklik in opdrag van die Zuma bewind begin kyk na die vrugbare grond van Verre Noord-Transvaal en Oos-Transvaal Betroubare inligting wat aan Die Vryburger oorgedra is, dui daarop dat hy fokus op sowat vyf of ses “uitsoek” plase in Oos-Transvaal en minstens een plaas in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regime wil grondgrypprogram versnel

Die Grondwaardeerder–generaal wat deur die ANC regime aangestel is, het klaarblyklik in opdrag van die Zuma bewind begin kyk na die vrugbare grond van Verre Noord-Transvaal en Oos-Transvaal. Betroubare inligting wat aan Die Vryburger oorgedra is, dui daarop dat hy fokus op sowat vyf of ses “uitsoek” plase in Oos-Transvaal en minstens een plaas in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skoenmaker hou by jou lees – Almal wat hulle mond vol het oor grond, moet hulleself dalk eerder by hulle vakgebiede bepaal

Dit is vir sommige mense tog te lekker om te wil besluit oor die eiendom van andere. Veral as dit kom by grond. TLU SA, het al lankal daarop gewys dat mense wat niks van landbou of grond weet nie, dikwels die meeste te sê het oor juis grond en grondbesit. Tereg het hulle al […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid Afrikaanse Boere gadvol vir ‘gekkeparadys’ oor grond

Die georganiseerde landbou behoort glad nie met die regering te onderhandel oor hoeveel van hul grond afgestaan moet word nie, want voordat boere hulle oë uitvee, kan hulle alles verloor. Só sê ’n groep rebelse boere en verteenwoordigers van boereverenigings in KwaZulu-Natal oor kommersiële landbou-organisasies se pogings tot dusver om hul eiendomsreg te beskerm. Die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dalende grondpryse plaas verdere druk op Suid Afrikaanse boere

Dalende grondpryse plaas nog meer druk op boere wat reeds sukkel om kop bo water te hou. ‘n Ontleding van grondpryse in drie provinsies toon kommerwekkende tendense en is ‘n rede tot kommer vir grondeienaars in dié provinsies. Die ontleding van grondverkope is van transaksies vir grond wat groter is as 10 ha in Limpopo, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Te koop: 20 000 plase in Suid Afrika

In Mei vanjaar was dit die eerste keer in die geskiedenis dat meer as 20 000 plase oor Suid-Afrika heen op Property24 te koop aangebied is. Dit kan weens die droë seisoene wees wat die land die afgelope paar jaar beleef het, sê Johann Bornman, voorsitter van Agri Development Solutions (ADS. Hy waarsku egter dat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!