Aanvallers kom hul moses tee na boervrou van Bothaville losbrand op hulle

’n Boervrou van Bothaville in die Vrystaat, Annetjie van Schalkwyk, het Sondag kopgehou toe plaasaanvallers haar gedwing het om die wapenkluis oop te sluit. Sy het ’n pistool gegryp en op die aanvallers geskiet. Een van die aanvallers is gewond en in hegtenis geneem. Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, sê Gerrie Van Schalkwyk, sy vrou, Annetjie, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VF Plus maak plan om misdaad en plaasmoorde in die provinsie suksesvol te bekamp

ʼn Gesprek tussen die VF Plus en die leierskap van Gauteng oor misdaad en plaasmoorde het ʼn positiewe uitvloeisel gehad en daadwerklike planne van die VF Plus om die probleme met gesamentlike aksies aan te spreek, is in beginsel aanvaar en die onderneming is van regeringskant gegee dat dit so uitgevoer gaan word. Die VF […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog een van ons bejaardes word vermoor deur terroriste

Die gemeenskap van Warmbad is woedend nadat die 73-jarige mevrou Pat Peterson tydens ‘n plaasaanval vermoor is, en haar 82-jarige man, Robert, in die gesig geskiet is deur die terroriste. Vier terroriste het die huis binnegegaan. Die egpaar het hulleself toegesluit agter ‘n stewige traliehek in die gang en het dus probeer wegkom. Die terroriste […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasmoorde: Statistiek toon dat daar reeds 47 plaasmoorde en 246 aanvalle in SA plaasgevind het vir 2017

Die jongste syfers oor plaasmoorde en -aanvalle van die TLU SA toon dat daar vanjaar reeds 47 plaasmoorde en 246 aanvalle was. “Dit is uiters kommerwekkend en dien as bewys dat die polisie se onderneming om dié tipe misdaad as ʼn prioriteit te hanteer, nie in die praktyk uitgevoer word nie,” het dr. Pieter Groenewald, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!