Vermiste Leeus bewys Polisie kan Boere beskerm, as hulle bang genoeg is, anders moet Boere leeus aanhou?

Sal Boere meer veilig wees as hulle leeus aanskaf? ‘n Boer vra die vraag na die onlangse geval waar 5 leeus vermis geraak het: “Ek wil graag aan almal wat betrokke by die leeuvangekspedisie was, baie dankie sê vir al hul moeite, man-ure, toerusting op die grond, vaste vlerk vliegtuie, helikopters, IR nagsig- toerusting, beplanning […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Genl. Koos de la Rey – Die Leeu van Wes-Transvaal: “… die spul wat met hulle monde oorlog voer”

Die Leeu van Wes-Transvaal Genl. Koos de la Rey, een van die Tweede Vryheidsoorlog se grootste leiers, bly tot aan die einde onoorwonne, maar word twaalf jaar later doodgeskiet toe die polisie sy motor vir die van ‘n berugte rampokker aansien.  Koos de la Rey het hom tot pres. Paul Kruger gewend: “Ek sal my […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!