Kry vir jou – ‘Malema moet opdok vir winkels se skade ná chaos’

Julius Malema, leier van die EFF, moet vir die skade aan die Sweedse klere-en-dekorwinkelgroep H&M verantwoordelik gehou word, het die DA Sondag gesê. EFF-lede het H&M-winkels in Gauteng, die Wes-Kaap, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal Saterdag bestorm en geplunder oor “rassisme” op ’n oorsese advertensiefoto. Videomateriaal wat die naweek op verskeie netwerke geplaas is, wys hoe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ek gaan by Wits instap en registreer vir my meesters, sê Malema

Julius Malema, leier van die EFF, sê hy beplan om ‘n instap registrasie vir sy meestersgraad aan die Universiteit van Witwatersrand  te doen ter ondersteuning van sy party se omstrede oproep om voornemende studente aan te moedig om die instansies binne te dring. Malema het gisteroggend op die Polokwane se stedelike radiostasie, Energy FM, gesels. “Ons […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!