VSA SE TRUMP MAAK DIE LIBERALE KWAAD

Donald Trump se uitspraak laat verlede week dat dit tyd geword het om Jerusalem te erken as wettige hoofstad van die Republiek van Israel, maak opslae wêreldwyd. Sedert die dae van Bill Clinton het elke Amerikaanse president nog voor ‘n verkiesing belowe dat daar erkenning gegee sal word aan die status van Jerusalem. Trump is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Onverklaarde oorlog vind plaas teen die Afrikaner in Suid-Afrika

Daar vind ‘n onverklaarde oorlog plaas teen die Afrikaner in Suid Afrika om ons te onderwerp en uit te wis oor die langtermyn. Dit is ‘n oorlog wat plaasvind sonder dat ons dit weet en herken as ‘n oorlog.  Daar is die sielkundige oorlog van maak jou gewoond aan b.v. moord dat jy dit al […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Stille Meerderheid Slaan Terug. Play Doh en inkleur boeke vir “Cry Baby” liberale wat vir dekades mense aangeval het

Terwyl die liberale in VSA “Play doh” en inkleur boeke gegee word om hul skok oor Trump se verkiesing te kalmeer, sit die wat wel Trump en BRexit ondersteun het, die slagoffers van die liberale, met ‘n klein bietjie hoop dat die wêreld nie heeltemal verlore is nie! Min mense besef die werklike betekenis van die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gemeenskaplike Selfbeskikking Verhoed dat ‘n Gemeenskaplike Erfenis vir ’n Pot Lensiesop Verkoop Word

KOMAGGAS, Steinkopf, Concordia, Pella, Mier en Eksteenskuil. En Orania. Watter een pas nie? Eintlik pas almal, want almal is selfstandige Noord-Kaapse gemeenskappe met ’n eie bewustheid en smag na selfbeskikking. Orania is dikwels in die nuus, omdat dit ‘n maklike teiken is vir enige hoernalis wat naam wil maak. Waar kom die ander vandaan? Hoekom word hulle nie genoem […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!