Moord: Bejaarde se gesig ‘met mes in ’n kruis oopgesny’

’n Bejaarde vrou van Lichtenburg in Noordwes is Donderdag met ’n mes doodgesteek toe sy ’n man in haar huis betrap het. Elizabeth Kotze (73) se gesig is na verneem word “soos ’n kruis oopgesny, van onder tot bo en van links na regs.” Die moordenaar het toe glo haar mond met iets oopgedwing. Sers. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lichtenburg op gereedheidsgrondslag na borgtog van plaaslike besigheidsman toegestaan is

Gemoedere in die Wes-Transvaalse dorp loop hoog nadat Jaco du Plooy, ‘n plaaslike besigheidsman, borgtog van R20 000 toegestaan is in die saak waarin beweer word dat hy ‘n 15-jarige jeugdige doodgeskiet het tydens onluste in die omgewing. Volgens Du Plooy het hy homself en sy eiendom verdedig toe hy aangeval is tydens gewelddadige betogings, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Betogers maak weer amok in Lichtenburg

ʼn Groep betogers het Dinsdagoggend die strate van Lichtenburg ingevaar en chaos in dié Noordwes-dorpie veroorsaak. Volgens brig. Sabata Mokgwabone, provinsiale polisiewoordvoerder, het ontstoke inwoners van Blydeville glo verskeie paaie met voorwerpe versper en ook ʼn vragmotor aan die brand gesteek. Mokgwabone het motoriste versoek om van alternatiewe roetes gebruik te maak. Hy het nie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer koelbloedig doodgeskiet terwyl hy aanvallers smeek om sy ma se lewe te spaar

Hanno Steyn (46) se moordenaars het hom doodgeskiet terwyl hy hulle gesmeek het om sy bejaarde ma nie seer te maak nie omdat sy oud en sieklik is. Steyn, wat sowat 16 km buite Lichtenburg met beeste en skape geboer het, is verlede Vrydag voor sy ma, Zachie, doodgeskiet – op haar 75ste verjaardag. Die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!