Toetssentrum in Limpopo sluit agv korrupsie-bedrywighede

Ses persone, insluitend drie rybewys-eksaminatore, is in hegtenis geneem op aanklag van korrupsie en ʼn toetssentrum is Dinsdag in Limpopo gesluit. Simon Zwane, woordvoerder van die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC), het gesê die ses persone is in hegtenis geneem ná ʼn 18 maande lange ondersoek deur die nasionale teenkorrupsie-eenheid en die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke) in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Departement van onderwys in Limpopo begroot R50 000 vir oprigting van 1 toilet by skole

R50 000 vir ’n toilet. Dít is wat die departement van onderwys in Limpopo begroot om ’n enkele toilet by skole op te rig. Dié inligting is Woensdag in die hooggeregshof in Polokwane tydens die siviele verhoor oor Michael Komape (5) se dood bekend gemaak. Michael het op 20 Januarie 2014 in ’n vervalle puttoilet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer van Hoedspruit word doodgeskiet tydens plaasaanval

Die polisie in Hoedspruit in Limpopo is op soek na drie verdagtes nadat ʼn boer Sondagaand in dié omgewing op sy plaas doodgeskiet is. Lt.kol. Moatshe Ngoepe, woordvoerder van die polisie, het gesê Christo Redelinghuys (60) en sy dogter het glo omstreeks 20:30 na buite gegaan om ʼn hek te sluit. Redelinghuys en sy dogter […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staking by maksimumveiligheidsgevangenis buite Louis Trichardt lei tot ontsnapping

ʼn Grootskaalse soektog is van stapel gestuur na ses gevaarlike gevangenes wat Donderdagaand uit aanhouding by die Kutama Sinthumule-maksimumveiligheidsgevangenis buite Louis Trichardt in Limpopo ontsnap het. Brig. Mojapelo Motlafela, polisiewoordvoerder, het Vrydag aan Maroela Media gesê tronkbewaarders het glo vroeër begin staak en die gevangenes het munt geslaan uit die situasie. “Hulle het op ʼn […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Limpopo amptenare vermors R166 miljoen

Dit het aan die lig gekom dat amptenare van Limpopo R166 miljoen betaal het vir ‘n stuk grond wat slegs R8 miljoen werd is. Die amptenare betrokke beskuldig die LUK vir Koöperatiewe Menslike plasing en tradisionele sake, Makoma Makhurupetje, dat sy druk uitgeoefen het om die transaksie deur te voer. Die Valke ondersoek tans die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde boer van Limpopo met pistool teen kop wakker gemaak

ʼn Bejaarde man is vanoggend terwyl hy geslaap het deur drie gewapende aanvallers oorval. Johan Kunneke (72) van Tonteldoos in Limpopo woon alleen op die plaas en is afgetree. Volgens Kunneke het die aanvallers deur die agterdeur toegang tot die huis verkry. “Ek het vanoggend so 04:00 se kant wakker geword met ʼn pistool teen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Toeriste van Peru word beroof in Magoebaskloof

Twee toeriste van Peru is Woensdagaand in hul hotelkamer in die Magoebaskloof-hotel in Limpopo beroof. Die inbrekers was binne twee minute in en uit die kamer. Marthinus Stander, operasionele bestuurder van die hotel, sê die twee vroue is oorval toe hulle omstreeks 01:00 na hul hotelkamer gegaan het. Die booswigte het die een vrou beveel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ellisras-plaasmoord: ‘Iets in ons gemeenskap het gesterf’

Dr. Werner Emslie (55), ʼn geliefde algemene praktisyn van Lephalale (Ellisras) in Limpopo, is Woensdagaand op sy plaas buite die dorp doodgeskiet. Sy vrou, Mariëtte, is ook geskiet en in ʼn kritieke toestand in die hospitaal opgeneem. Danie Stander, ʼn lid van die gemeenskap, het hierdie brief geskryf na aanleiding van die voorval. Dit word […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skokkend: Gr. 1-leerder van Limpopo neem eie lewe by skool – ‘n kind bly ‘n kind, ongeag!

Die polisie in Limpopo het ʼn beweerde gebrek aan veiligheidsmaatreëls en kinderverwaarlosing by skole in dié provinsie sterk veroordeel. “Dit kom nadat ʼn sesjarige seun wat in gr. 1 is Vrydag in die badkamer van die skool aangetref is waar hy homself glo opgehang het,” het lt.kol. Moatshe Ngoepe, woordvoerder van die polisie, gesê. Die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Barbare vermoor bejaarde plaasvrou en laat haar man ernstig gewond tydens aanval in Limpopo distrik

’n 73-jarige plaasvrou is dood en haar 82-jarige man ernstig gewond tydens ’n plaasaanval in die omgewing van Bela-Bela (Warmbad) in Limpopo. Robert Peterson en sy vrou, wie se naam nog nie bekend is nie, is Woensdagoggend om ongeveer 08:30 deur vier gewapende mans oorval. Johan de Beer, die veiligheidsverteenwoordiger van die TLU SA se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!