Liggame hoop op in Staatslykshuis – indien jy nou sterf lê jy dalk vir weke bo-op of onder iemand anders

Die VF Plus het skerp gereageer op die Gauteng se Departement van Gesondheid se jongste skandaal wat in die provinsie losgebars het. Ten spyte daarvan dat patoloë regdeur die langnaweek onverspoosd gewerk het, sonder enige bystand, is daar ‘n geweldige opeenhoping van liggame. Dit het reeds opgehoop tot soveel as oor die twee honderd en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!