Almal in die ANC lieg en dan is Persoon “G” ook deel van die spys, wie is die Persoon “G” ?

Eskom se raad se woordvoerder, Khulani Qoma, noem minister Lynne Brown openlik ‘n leuenaar en iemand wat onbevoeg is om haar werk te verrig. Tydens sy verskyning voor die parlementêre komitee het Qoma getuig dat Brown “omring” was van individue wat gekaap was terwyl sy probeer voorgee het dat sy self nie gemanipuleer word nie. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Minister van openbare ondernemings, Lynne Brown: Deursigtig of olierig?

Die minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, het die afgelope maande elke keer die skuld op onderdane gepak sou daar sprake wees van transaksies wat nie deursigtig was of waar tendervereistes nie nagekom is nie. Dit het sopas aan die lig gekom dat Ingrid Tufvesson, wat Brown se “lewensmaat” is, en Michelle McMaster, die moeder […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Brian Molefe is skaars terug in sy pos en daar is sprake van kragonderbrekings !!

Brian Molefe is skaars terug in sy pos by Eskom, of hernude dreigemente van kragonderbrekings en beurtkrag word geuiter. Ten spyte van vroeëre versekerings dat kragonderbrekings “nooit weer” sal plaasvind nie, het Eskom se voorsitter, Ben Ngubane, gewaarsku dat beurtkrag binnekort weer ‘n realiteit kan word. Die rede wat aangevoer word is dat Eskom sukkel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!