Zuma: Strenger optrede teen rassisme nodig

Strenger maatreëls is volgens pres. Jacob Zuma nodig teen rassisme. Hy het dié opmerking Donderdag gemaak kort nadat hy sy besorgdheid uitgespreek het oor die gebruik van simbole van rassisme, insluitende die ou Suid-Afrikaanse vlag tydens die onlangse Swart Maandag-optogte teen plaasmoorde. Dié optrede beteken dat sommige landsburgers na die verlede hunker, het hy in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hier kom nog drama – Minister van maatskaplike ontwikkeling gee nie om vir miljoene Suid-Afrikaners wat van maatskaplike toelae afhanklik is

DIT is duidelik dat Bathabile Dlamini, minister van maatskaplike ontwikkeling, en die South African Social Security Agency (Sassa) nie veel omgee vir die miljoene Suid-Afrikaners wat van maatskaplike toelae afhanklik is nie. Vroeër dié week moes Dlamini en verteenwoordigers van Sassa voor die portefeuljekomitee oor maatskaplike ontwikkeling in die parlement verskyn. Hulle sou verslag doen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!