Boer van Machadodorp, Mpumalanga sterf ná hoekyster-aanval

Opvolg berig: Dries Schoeman (70) wat op 21 Junie drie keer met ’n hoekyster op sy plaas naby Machadodorp, Mpumalanga, oor die kop geslaan is, is Sondagoggend dood. Frans Pieterse (43), sy skoonseun, sê sy skoonpa het Sondagoggend omstreeks 01:30 aan sy beserings beswyk. “Hy moes Dinsdag vir ’n operasie gaan, maar toe was daar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!