Maak Zuma reg vir noodtoestand?

Politieke ontleders is verdeeld oor die berigte dat die weermag ‘n taakspan aangestel het om regulasies te formuleer vir ‘n noodtoestand. Die presidensie het ontken dat Jacob Zuma gevra het dat so ‘n taakspan saamgestel moet word, maar daar is diegene wat sê dat die Uniegebou nie weet wat hul leier doen nie. Reeds in […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!