Pastoor verklaar: “Die vlag nie ons s’n nie”, toe brand hy

Die landsvlag is nie sy vlag nie, en terwyl Azanië moet opstaan en Suid-Afrika moet val. Dit was die mening van ene pastoor Xola Skosana tydens die begrafnis van die vermoorde studenteleier en radikale aktivis, Philela Gilwa, by die Makhaza woonbuurt in Kaapstad. Gilwa was leier van die Ses’khona People’s Rights Movement, en is verlede […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!