‘Dapper’ boer van Noordwes trek 8 verdagtes vas

ʼn Boer van Noordwes het Maandagaand agt vermeende misdadigers manalleen vasgetrek. Lt.kol. Adéle Myburgh, woordvoerder van die polisie, het gesê die boer het op die Wesselsbron-grondpad in die Makwassie-gebied gery toe hy ʼn verdagte voertuig by die Kommandodrift-aansluiting opgemerk het. Hy het die voertuig voorgekeer en die verdagtes aangesê om te wag, terwyl hy die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!