Wat sal die implikasies wees as EFF en ANC kragte saamsnoer?

Hier is ‘n liederlike ding aan die broei. As Zuma en Malema werklik gemene grond vind, het hulle meer as die 2/3e meerderheid wat nodig is om die grondwet te verander na willekeur. Daar was alreed in November laasjaar gewaarsku dat Malema se haat vir die ANC niks anders is as ‘n rookskerm om die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Video: Die tyd vir mobilisering is nou, ons is nie meer alleen nie en is reg en ek weet hoe om ‘n geweer te laai.

In ‘n soms emosionele, luidkeels en gefrustreerde toespraak op Kerkplein gister, het Steve Hofmyer, soos Malema gereeld doen, vir die eerste keer heelhartig politieke korrektheid totaal laat vaar en vir sy volgelinge ‘n bietjie vertel van wat hulle al lank wou hoor.  Hy het begin met 2016 te noem as die jaar waar blanke Suid […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Het ons ‘n Revolusie ophande? Ons gesels met Coenie Maree van die Suidlanders…

Hier kyk ons na aangeleenthede wat jy nie altyd in die hoofstroom media kry nie . ‘n Mens wil nie sekere dinge hoor nie maar dit bly belangrik dat ‘n mens ingelig bly met wat aangaan in die land. Die EFF maak geen geheim daarvan dat hulle Kommunisme en Sosialisme voorstaan nie, al is dit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BELANGRIK. ANC, SAKP en Sjina maak die Boer se Plan… masjien geweer en al…

Ons ontleed van die gebeure in die burgelike “militêre” gedeelte van die ANC SAKP se soms onverklaarbare “gemeenskaplike initiatiewe” om ‘n beter idee te kry van die groter prent en wat dit vir die blanke minderheid in SA kan beteken:  Met die help van die Suid Afrikaanse Kommunistiese Party en hul wit ondersteuners, het die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

FN daag EFF leier uit om uitlatings in die openbaar te herhaal

Front Nasionaal wil ernstige beswaar en weersin uitspreek in die uitlatings van die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters, Meneer Julius Malema, in die Nasionale Parlement op 18 Junie 2014. Sedert meneer Malema se toelating tot die Nasionale Parlement, na afloop van die 7 Mei verkiesing, het hy by herhaling sy totale gebrek aan respek vir […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!