Studente kla oor stadige transformasie in sport en ontwrig Varsity beker wedstryd in Port Elizabeth

Sasco studente het die Varsity beker wedstryd tussen Maties en die Madibas ontwrig in Port Elizabeth.

Hul klagtes is die stadige transformasie in sport en die wedstryd is gestaak nadat stoele op die veld gegooi is en die speelveld betree is.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat spoor prof Wim aan om Afrikaans as onderrigtaal by Maties te vernietig?

Om watter rede is prof Wim de Villiers en sy Universiteitsraad so verbete daarop ingestel om Afrikaans as onderrigtaal by Maties te vernietig? Daar is allerhande verskonings oor hoe die nasionale demografie gereflekteer moet word en hoedat studente beter geleenthede het met Engelstalige onderrig en nog 110 ander verskonings. Dit ten spyte daarvan dat ‘n […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sit ons en giggel na Trevor Noah op TV wyl die huis om ons afbrand, of gaan ons self die brand blus?

Brokkies nuus en Selfbeskikking Ons kyk na die Nuus en sosiale media en propaganda rakende anargie en revolusie vier hoogty, Plaasmoorde en aanvalle en ander misdade neem toe, verwoesting en plundering is regoor die land. Die Land is aan die brand. Misdaadvoorkoming glo nie polisie se verantwoordelikheid! Die Polisie Minister, Nathi Nhleko, het hierdie juweeltjie kwytgeraak […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!