Jong man word gemartel met strykyster tydens huisroof

Aanvallers slaan toe op plaas tussen Vreiheid en Melmoth gedurende die vroëe oggend ure. Booswigte gewapen met handwapens het ongeveer 03:00 Maandagoggend op die huis van Bronwyn Brooks toegesak. Sy deel die woning met haar twee seuns Andrew (25) en Ross (27). Mev. Brooks was nie tuis ten tye van die voorval nie. Die aanvallers […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!