Boetebessie swaar gestraf oor R100 omkoopgeld – Dit is reg so, kry vir julle!

ʼn 41-jarige beampte van die Johannesburgse metropolisie is swaar gestraf nadat sy R100 omkoopgeld aanvaar het. Die beampte, Nkgoape Lydia Matsapola, is Donderdag in die Roodepoort-landdroshof tot drie jaar tronkstraf gevonnis of beveel om ʼn boete van R5 000 te betaal nadat sy skuldig bevind is aan bedrog. Sy is ook ʼn vyf jaar opgeskorte […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Diewe slaan toe op lisensiekantoor in Johannesburg

Diewe het oor die naweek by die Langlaagte-lisensietoetssentrum in Johannesburg ingebreek en rekenaars en ʼn onbevestigde bedrag kontant gesteel. Hoofsupt. Wayne Minnaar, woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie, het gesê die rooftog het Sondagaand plaasgevind. Hy het gesê ʼn gedeelte van die lisensiekantoor sal as gevolg van die rooftog tydelik gesluit wees. “Slegs leerlinglisensietoetse en praktiese […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!