‘n Versoek aan Ramaphosa om eers plaasaanvalle aan te vat – Dr. Pieter Groenewald

Die ANC-regering wat so ywerig is om Suid-Afrika se geskiedenis te verdraai om emosie oor die grondkwessie op te wek, moet eerder kennis neem van die harde werklikheid van plaasaanvalle en -moorde en vir eens daadwerklike stappe neem om dit hok te slaan, sê die leier van VF Plus, dr. Pieter Groenewald.

Dr. Groenewald het die statistiek van TLU SA aangehaal waaruit dit blyk dat daar vanjaar al 42 aanvalle en ses moorde op plase was. “Net hierdie week is twee bejaardes wreed vermoor.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Fikile Mbalula onder skoot oor misdaad syfers

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, het aangekondig dat die polisie misdaad in Suid-Afrika oor die volgende twaalf jaar met twee persent wil verminder. Mabalula is tans onder skoot omdat hy hom omring met misdaad inligtingsmense en hulle direkte opdragte gee en hulle direk aan hom moet terug rapporteer. Veiligheidskenners meen egter dat slegs twee […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Fikile Mbalula: Polisie is te lui om misdaad te bekamp – Sjoe en hy erken dit nog!!

Die minister van polisie, Fikile Mbalula, beskryf die polisie se pogings om misdaad te bekamp as “lui”. Hy meld dat die polisie die landsburgers in die steek laat en dat hy dit gaan stop. Hy noem ook dat die afdanking en vervolging van nasionale polisiekommissarisse ‘n negatiewe uitwerking het op misdaadvoorkoming. Algemene misdaad het volgens […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!