Miljoen misdaadgevalle aangeteken in Suid-Afrika gedurende 2016 en 2017

Daar was 1,468 miljoen misdade in Suid-Afrika in 2016/17. Die syfers is bekendgemaak deur die statistikus-generaal, Pali Lehohla. Seksuele misdade het liefs met 110% toegeneem sedert die vorige jaar, en motorkapings het met 93% toegeneem. Statistieke SA se opname toon dat 51% van alle huise en 41% van alle voertuie is met spesiale beveiligingstoestelle toegerus, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Inbrake en brande by staatsinstellings is agv strydende politieke faksies

Strydende politieke faksies wat meeding om politieke mag blyk agter die onlangse vlaag van inbrake en brande by sleutel-staatsinstellings te wees, het ’n ontleder van die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) Dinsdag gesê. Die brande by die kantore van die premiers van die Oos-Kaap en Gauteng verlede maand is bedoel om adj.pres. Cyril Ramaphosa se faksie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!