Toeris vertel van wittebrood-nagmerrie in Kaapstad – beveel nie Kaapstad as toeristebestemming aan

‘n Pasgetroude paartjie van Singapoer wat op 9 September vanjaar beroof is nadat hul huurmotor in ’n gevaarlike deel van Kaapstad onklaar geraak het, sê hulle sal nie sommer Kaapstad as ’n toeristebestemming aan ander mense aanbeveel nie. “Dit kan enige plek in die wêreld gebeur, maar dit lyk asof rooftogte op straat algemeen in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Stasiebevelvoerder van Mitchells Plain geskors oor wapens

‘n Stasiebevelvoerder en senior offisier van die Mitchells Plain polisiestasie is geskors nadat 15 vuurwapens by die polisiekantoor gesteel is. Brig. Cass Goolam is geskors, saam met nog 13 lede van sy polisiekantoor in verband met die wapens se verdwyning. Die besonderhede van die skorsing word geheim gehou, aangesien die polisie dit as ‘n interne […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisie Minister woedend oor vermiste polisiewapens in die Wes-Kaap

Fikile Mbalula, minister van polisie, sê die verdwyning van 33 vuurwapens uit twee polisiekantore in die Wes-Kaap is onaanvaarbaar en uiters kommerwekkend. Die vermiste vuurwapens is uit polisiekantore in Bellville-Suid en Mitchells Plain gesteel en die saak is intussen aan die Valke oorhandig. Vuyo Mhaga, woordvoerder van die minister van polisie, sê dit het einde […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!