TLU SA spreek kommer uit oor gepeutery met grondwaardasies

TLU SA het met kommer kennis geneem van die grondwaardeerder-generaal, Christopher Gavor, se stelling dat die waardeerdersbedryf “minder kapitalisties” moet wees.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Buiteland neem notisie oor situasie van Suid-Afrikaanse landbouers

TLU SA het met groot waardering kennis geneem van stemme wat in die buiteland opgaan oor die situasie van Suid-Afrikaanse landbouers.

“Ons bedank die Australiese regering in besonder vir die feit dat hulle immigrasie kanale wil vergemaklik indien die situasie in Suid-Afrika onhoudbaar sou word. Dit is ‘n wonderlike gebaar wat ons werklik hoop nooit nodig sal wees om te gebruik nie,” sê die president van TLU SA, mnr. Louis Meintjes.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Grondhonger gaan nie oor landbou maar oor huisvesting

TLU SA het met kommer kennis geneem dat die gesag van president Cyril Ramaphosa openlik en georganiseerd uitgedaag is met die grondbesettings in Gauteng die afgelope naweek.

Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA sê hierdie aksie was ooglopend georganiseer nadat pres. Ramaphosa die belofte gegee het dat geen grondbesettings geduld gaan word nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Aankondiging oor Grondonteiening wyd verwerp

Cyril Ramaphosa se aankondiging dat grondonteiening sonder vergoeding ANC-beleid is, het ‘n hewige debat ontketen, en veral vanuit landbougeledere ernstige kritiek ontlok. TLU SA se president, mnr. Louis Meintjes, het Ramaphosa se stelling beskryf as “onnadenkende emosie wat die oorhand gekry het”. Hy sê dit behoort elke verantwoordelike landsburger tot onrus te stem. “Dit is […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!