Boerseun 10 maande onskuldig in tronk opgesluit

Hy het sy Bybel van A tot Z deurgelees in sy tien maande in die tronk.

So sê Ritha Hall-Els, Matthew (Benny) Benson (25) se prokureur nadat hy Maandag in die hooggeregshof in Pretoria op alle aanklagte teen hom vrygespreek is.

Hy is beskuldig dat hy in Augustus verlede jaar vir Tebogo Ndlovu doodgeskiet het toe dié man skrootmetaal en lemoene op die Bensons en hul buurman se aangrensende plase by Mooinooi in Noordwes gesteel het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vermiste Mooinooi-vroue se beendere gevind

Die polisie in Noordwes het bevestig beendere is gevind wat vermoedelik die oorskot van Anisha (30) en Joey (32) van Niekerk is, die twee vroue van Mooinooi wat sedert 10 Desember vermis is. Ao. Mpeile Talane, woordvoerder van die polisie, het gesê die beendere is Dinsdag in ʼn beboste gebied naby die R104 nie ver […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!